)

Hoërskool Florida lewer ‘n wenner op: Quinne brown

Schools That Rock publiseer kort berigte van ‘n aantal oud-leerders van skole  op ons Facebook en Webtuiste.

Hoërskool Florida, Gauteng, is bekend daarvoor dat hul oud-leerders, na skool, hul merk in die lewe maak!

Quinne Brown, bekende aktrise, het haar hoërskoolloopbaan aan Hoërskool Florida voltooi. Na matriek het sy oorsee getoer en as kelner en funksiebestuurder gewerk. Daarna het sy Geografie en Antropologie aan die Universiteit van Johannesburg studeer. Op 21-jarige ouderdom het haar lewe verander toe sy ‘n rol in 7de Laan gekry het. Sy het egter nooit gedroom dat sy ‘n loopbaan as aktrise sou volg nie.

Quinne het 7de Laan verlaat omdat sy ‘n belangstelling in die verskillende mediasoorte ontwikkel het.

Tydens een van haar buitelandse toere na Amerika, het sy die liefde van haar lewe in Mexiko ontmoet. Hulle het in Februarie 2006 getrou waarna hulle in San Francisco gevestig waar sy onder andere haar akteursberoep voortgeit het. Hulle eerstedogtertjie is in 2008 gebore en die tweede in 2015.

In 2017 het die gesin besluit om terug te keer na Suid-Afrika. Quinne het weer, na tien jaar van afwesigheid, weer by 7de Laan aangesluit.

Sy geniet ook die Suid-Afrikaanse landskap met haar gesin en sy leef haar passie elke dag uit.

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

FEI Jumping World Challenge – St Stithians College delighted

FEI Jumping World Challenge. Jenna jumping for South Africa – Celebrating Old Stithian Jenna Kirk. St Stithians College, Sandton, is immensely proud of Old Stithian Jenna Kirk (Class of 2025),…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal