Baie geluk aan die Florrie-uitblinkers, Mareli en Janrie Theart. Mareli, gr 10, het op ān vlak van Olipies Intreevlak presteer met 5 goue medaljes.
Sy verwerf ook haar Sentraal Gauteng kleure. Janrie, gr 8, het op vlak 9 een goud, 2 silwer en 1 brons.
Sy is algeheel 2de en sy het ook haar Sentraal Gauteng kleure verwerf.