Demi Schroder, gr 8 leerder van Hoërskool Florida, het op Saterdag, 8 Junie deelgeneem aan die “South African Dance Teachers Association” (SADTA) se “Winter Dance Championships” in Kemptonpark waar sy ‘n goue medalje vir “slow dance” en ‘n silwer vir “freestyle solo” verwerf het.
Baie geluk, Demi.
Florries is trots op jou!