Mareli Theart, gr.10 leerder van Hoërskool Florida, het drie brons en een silwer medalje verower op 16 Augustus vir Vroue Artistiese gimnastiek (Olimpies Intreevlak). Sy verower ? algehele derde plek in die Olimpies Intreevlak vir meisies 14 jaar en ouer.
Baie geluk, Mareli. Florries is trots op jou!