Caitlin Oelofse (gr. 12) het op 8 April haar Protea-baadjie tydens saalopening aangetrek. Sy het tydens SAARA se Gauteng-Ope vir die tweede jaar gekwalifiseer as lid van die Junior Protea-span wat in Suhl, Duitsland aan die ISSF Junior Wêreldbekerwedstryd gaan deelneem in Julie 2019.
Ons is verskriklik trots op jou en wens jou baie sterkte toe met die toer.
Become a Sponsor









