)

Hoërskool Florida leerders presteer in aksienetbal

Rioné Pelzer (gr. 12), Daniëlle Beneke (gr. 12) en Donavan van der Linde (gr. 12) het vanaf 26 tot 31 Maart 2019 aan die junior interprovinsiale aksienetbal toernooi deelgeneem in Brackenfell (Kaapstad) waar hul Gauteng-Wes verteenwoordig het. Rioné se span verower ? silwer medalje in die o/19-kategorie en Danielle en Donovan se span eindig algeheel vierde in die o/19-gemengde span.

Rioné is gekies om aan die einde van April 2019 die o/21-aksienetbal damesspan te verteenwoordig tydens die Interprovinsiale aksienetbal toernooi.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal