)
Hoërskool Florida skuts presteer by SAARA Gauteng ope

Caitlin Oelofse, Nadine Nel en Johan van Heerden het op 29 en 30 Maart aan SAARA se Gauteng-Ope liga te Florida Skietklub deelgeneem. Caitlin verwerf twee goue medaljes vir die…

Hoërskool Florida swemmers neem deel aan Midmar-myl

Baie geluk aan Dana Janse van Vuuren, Mia Janse van Vuuren, Simoné van Staden, Daniella van Staden en Keegan Oliver wat die Midmar myl op 9 en 10 Februarie deelgeneem…

Hoërskool Florida Bekgeveg

Baie geluk aan die Florrie-leerders wat aan die Bekgeveg deelgeneem het op Maandag, 4 Februarie. Die leerders was aangewys as die beste in hul gebied. Baie geluk. Julle maak ons…

Hoërskool Florida Skyfskiet-uitslae

Baie geluk vir elke skut van Hoërskool Florida in Roodepoort wat tydens die Gauteng-liga pragtig presteer het. Julle toewyding en harde werk gaan nie ongesiens verby nie. Presisie 10M Caitlin…

Hoërskool Florida Uitvoerende Raad 2019

Hoërskool Florida van Roodepoort, Gauteng, het onlangs hul uitvoeremde raad vir 2019 aangewys. (Foto) Vlnr: Lourens du Plessis, Morné van Jaarsveld, Richter Bredenkamp, Michael Deale, Mnr. Julius Katzke, Claudia Aggenbacht,…

Toekomstige Florrie Proteas

Twee leerders van Hoërskool Florida het die vakansie gewys hulle is reg om eendag vir die Proteas te speel. Brendon Smith het die vakansie leeus o/19B krieket gespeel, Louise kemp…

Hoërskool Florida trots op 2018 se matriek-uitslae

Hoërskool Florida is baie trots op die uitslae van die matrikulante van 2018. Hulle spog met `n slaagsyfer van 99,16%. 75% Van Hoërskool Florida se matrieksslaag met Baccalareus graad! Die…

Hoërskool Florida gimnas gekies vir SA Gymnastics Federation span

Hanú Kilian, Gr 9 leerder van Hoërskool Florida, is vir die South African Gymnastics Federation span gekies en het die 3de November aan die Region 5 Mans Artistiese Gimnastiek kompetisie…

TWEE FLORRIE- ONNIES BEHAAL PUIK PRESTASIE

Die hoof, personeel en al die leerders van Hoërskool Florida is baie trots op mee Blanche Nortje en Jolette Beneke wat aan die Onderwysdepartement se National Teachers award – Kompetisie…

Hoërskool Florida skiet hul pad oop by die SANSSU SA

[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text” background_layout=”light” text_orientation=”left” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid”] 420 Skuts het gedurende die vakansie deelgeneem aan die SANSSU SA 2018 in Newcastle. Daar is deelgeneem in sporter-, veer-,…

Hoërskool Florida se matriek-afskeid sal lank onthou word

[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text” background_layout=”light” text_orientation=”left” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid”] Hoërskool Florida van Roodepoort se matriekafkeid van 2018 was ‘n aand wat nie gou sal vergeet word nie. Dié jaarlikse…

Hoërskool Florida se leerders is mooier as mooi

Hoërskool Florida in Roodepoort spog weer met van die mooiste kinders in die Wesrand. Iva Meyer, gr 11 leerder, het die afgelope naweek deelgeneem aan die “Face of the Year…

Florrie-rugbyspelers in Goue Leeus jeug rugbyspan

Baie geluk aan die Florrie-rugbyspelers met hul puik prestasie. Hulle is deel van die Goue Leeus jeug rugbyspan. Hierdie span neem gedurende die skoolvakansie op 30 September en 1 Oktober…

Florries rugbyspelers wen Apcan-reeks

Baie geluk aan Hoërskool Florida se senior rugbymanne wat die Apcan-reeks gewen het. Geluk met jul kontanttoekenning en pragtige trofee. Tino Swanepoel is aangewys as speler van die reeks en…

Hoërskool Florida netbal

Baie geluk aan Florries se 1ste netbalspan wat die afgelope naweek 4de geëindig het by die Gauteng Fast Five Kampioenskappe. Die span het afgereken met groot skole soos Helpmekaar en…

Hoërskool Florida krieket

Baie geluk aan Jaco Kruger, Brendon Smith en Rujaun Scheepers wat in die Gauteng Johannesburg-Wes o/15- en o/19-krieketspanne opgeneem is. Foto bo: agter vlnr: Jaco Kruger en Marnus le Roux…

Hoërskool Florida het hul nuwe hoof VLR leiers vir 2019

Hoërskool Florida se hoofseun en hoofdogter vir 2019 is Michael Deale en Claudia Aggenbacht           VLNR – Kristen Schonken, Lidene Pienaar, Claudia Aggenbacht en Cailtin Oelofse…

Hoërskool Florida o/14A rugby

Hoërskool Florida se o/14A rugbyspan het die skool se naam hoog gehou die afgelope naweek in die Virseker beker skild finaal teen Hoërskool Middelburg.

Hoërskool Florida tennis

Baie geluk aan Hoërskool Florida se vier tennisspelers, Wynand (Gr 10), Kobus Conradie (Gr 8), Claudé (Gr 11) en Marlé Pentz (Gr10), wat hulle wedstryd teen King’s School op 16…

Hoërskool Florida skyfskiet

Hoërskool Florida is trots op hul leerders wat skyfskiet se naam hoog hou.

Hoërskool Florida wiskunde kampioenskappe

Hoërskool Florida leerder, Ethan Kirstein (Gr 9) het op 28 Julie aan die 12de Nasionale Kampioenskappe vir Abakus wiskunde deelgeneem waar hy Gauteng verteenwoording het.

Hoërskool Florida o/16 Hokkie span neem deel by Noordvaal

Hoërskool Florida van Roodepoort se o/16 hokkiespan het die afgelope naweek aan die Noordvaal deelgeneem.

Hoërskool Florida landloop

Hoërskool Florida se landloop-span het die afgelope Vrydag aan die Roodepoort uitdunne by Trinity deelgeneem.

Hoërskool Florida netbalspeelster in Gauteng Netbal opgeneem

Baie geluk aan Rione Pelser van Hoërskool Florida in Roodepoort wat ook in die Gauteng Netbalspanne opgeneem is.

Florries vier JOK-fees

Hoërskool Florida van Roodepoort het onlangs hul JOK-fees gevier.

Hoërskool Florida “Miss Johannesburg 2018”

Shanique Volschenk ‘n gr 10 leerder by Hoërskool Florida het op 24 Junie 2018 aan die “Miss Johannesburg

Hoërskool Florida “JKA-African Cup”

Elri Greyling, leerder van Hoërskool Florida in Roodepoort, het in die vakansie aan die JKA Nasionale-

Hoërskool Florida – JOKFEES

Die Hoërskool Florida bied aan:  JOKFEES 2018.  Vanaf Vrydag 27 Julie – Vrydag 3 Augustus 2018.  Pakket vir

Hoërskool Florida netbal

Hoërskool Florida se netbal-sterre Claudia Aggenbacht en Tarryn Cloete het gedurende die afgelope vakansie

Hoërskool Florida skut presteer in Duitsland 

Caitlin Oelofse, ? graad 11-leerder van Hoërskool Florida het vanaf 22 Junie  tot 28 Junie 2018 in Suhl, Duitsland

Hoërskool Florida rugby

Hoërskool Florida se rugby-sterre Damian Calitz (o/18-Akademiespan), Tino Swanepoel (o/18-Cravenweekspan) en

Hoërskool Florida Ruiters blink uit

Hoërskool Florida se naam word hoog gehou deur, Matthew Mortimer en Chané Slabbert wat aan die SANESA

Hoërskool Florida krieket

Louise Kemp, gr 9 leerder van Hoërskool Florida is opgeneem in die ‘Renegades Cricket Academy” span wat in

Hoërskool Florida Skaak

Baie geluk aan Christi Havenga en Suné Toerien gr 9 leerders van Hoërskool Florida wat aan die Gauteng

Hoërskool Florida leerder presteer in Judo

Ruan Delport ‘n leerder van Hoërskool Florida in Roodepoort het die Wesrand Judo Assosiasie verteenwoordig

Hoërskool Florida se 1ste netbalspan presteer

Eerste netbalspan van Hoërskool Florida het 14de geëndig in Gauteng.  Baie geluk aan die span! 

  Hoërskool Florida hokkie liga en Streekwenners

Die o/16-dogters hokkiespan van Hoërskool Florida is aangewys as die liga- en streekswenners en dring deur na

Hoërskool Florida o/16 netbal presteer

Hoërskool Florida in Roodepoort se o/16-netbalspan eindig 16de in Gauteng tydens die kompetisie wat

Hoërskool Florida seuns presteer in Hokkie

Hoërskool Florida in Roodepoort se o/16-seunshokkie span is as wenners van die  hokkieliga gekroon en dring

Hoërskool Florida ATKV Redenaars semi-finaal

Renandt Swanepoel, Gr 12 Leerder by Hoërskool Florida in Roodepoort, het ? algehele 7de plek in Gauteng-

Hoërskool Florida – Mnr en Mej Florida 2018

Hoërskool Florida het onlangs Mnr en Mej Matriek 2018, asook Mnr en Mej Florida junior 2018 aangewys

Hoërskool Florida  o/14A rugbyspan wen PUK-reeks finaal

Hoërskool Florida van Roodepoort, Gauteng,  se o/14A rugbyspan het die PUK reeks finaal teen Hoërskool

Deelname aan Talent Africa neem haar na Amerika

Hoërskool Florida leerder se deelname aan Talent Africa neem haar na Amerika

Hoërskool Florida leerder presteer by Talent Africa

Katelyn Rose van Hoërskool Florida in Gauteng, het Donderdag 5 April 2018 aan Talent Africa

Florrie dring deur na ATKV Redenaars semi-finaal

Renanat Swanepoel van Hoërskool Florida het deurgedring na die ATKV redenaars semi-finaal.

Florida HS fietsryspan neem deel aan 94.2 “Off the Beat and Track”

Hoërskool Florida se fietsryspan het Saterdag, 21 April 2018 deelgeneem aan die 94.2 “Off the Beat and

Hoërskool Florida skuts

Skuts van Hoërskool Florida vaar uitstekend by Limpopo Interprovinsiale Skyfskiet

Florries doen gemeenskapsdiens by ASSARO

Hoërskool Florida leerders, Caitlin Oelofse, Hein Pieterse, Warren Verster, Johan van Aswegen, Stéfan Bagchus

Florries skitter by die “Talent Africa Nationals.” 

Simoné van Staden het vanaf 2 tot 6 April 2018 Gauteng verteenwoordig by die “Talent Africa Nationals.”  

Hoërskool Florida skuts

Hoërskool Florida skuts neem deel aan SAARA se Oos-Kaap ope