)

Hoërskool Florida Bekgeveg

Baie geluk aan die Florrie-leerders wat aan die Bekgeveg deelgeneem het op Maandag, 4 Februarie. Die leerders was aangewys as die beste in hul gebied.

Baie geluk. Julle maak ons by Hoërskool Florida, se harte baie trots.

Julle het julle goed van julle taak gekwyt.

Beste sprekers (Graad 8)

Jeandré Visser en Jadin le Fevré

Beste debatspan (Graad 8)

Chrystal-Leigh Schaper
Jeandré Visser
Jordan du Buisson

Beste sprekers (Graad 10)

Zané Bekker en Gustav Janse van Rensburg

Beste debatspan (Graad 10)

Kristi Lamprecht
Izak van Heerden
Zané Bekker

Beste spreker (Graad 11)

Megan Kuin

Beste debatspan (Graad 11)

Abigail la Manna
Megan Kuin
Jan-Hendrik Niemand

Beste sprekers (Graad 12)

Benice Wilmans en Lebo Mathukwi

Beste debatspan (Graad 12)

Danika van der Walt
Daniëlle de Lange
Caitlin Oelofse

Foto bo: Jadin Le Fervre, Jeandre Visser voor Christal-Leigh Schaper en Jordan du Buisson

 

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal