Baie geluk aan Dana Janse van Vuuren, Mia Janse van Vuuren, Simoné van Staden, Daniella van Staden en Keegan Oliver wat die Midmar myl op 9 en 10 Februarie deelgeneem het. Florries is trots op ons talentvolle swemmers.
Become a SponsorSuid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg
Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…










