)

Hoërskool Florida skiet hul pad oop by die SANSSU SA

[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text” background_layout=”light” text_orientation=”left” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid”]

420 Skuts het gedurende die vakansie deelgeneem aan die SANSSU SA 2018 in Newcastle. Daar is deelgeneem in sporter-, veer-, presisie- en pistooldisiplines oor 4 dae. Almal skiet 2 x 3P en 1x 10M-Staan

Uit die 2 van die 4 dissiplines is die topskuts die Goue Leeus van Gauteng en is die 2 topwenners van Hoërskool Florida!
Baie geluk aan Jean Kilian, wenner van die sporter en Nadine Nel, wenner van die presisie. Nog ‘n hoogtepunt was Jacques Steyn wat die o/21 Pistool rekord na 369/400 verbeter het.

359 Sporterskuts skiet skouer aan skouer;

• o/14 van Gauteng kom 2de in ouderdomsgroep en wen die silwer medalje.
• Daar was 32 o/16 spanne : Gauteng kom 6de met Louwtjie Louw en 12de en 24ste
• Daar was 22 o/21 spanne wat deelgeneem het. Die o/21 A-Span van Gauteng is 2de met Jean Kilian en Daniel  Klopper; Gauteng se B-span 10de met Shalize Janse en Theunis Kruger.

[/et_pb_text][et_pb_gallery admin_label=”Gallery” gallery_ids=”17748,17747,17745,17744″ fullwidth=”off” orientation=”landscape” show_title_and_caption=”off” show_pagination=”on” background_layout=”light” auto=”off” hover_overlay_color=”rgba(255,255,255,0.9)” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid” /][/et_pb_column][/et_pb_row][/et_pb_section]

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal