)

Laerskool Mooirivier krieketspan wen Super 12 en Noordwes-liga

Laerskool Mooirivier se o/13A-krieketspan het baie lof verdien vir die doelgerigte wyse waarop hulle die Super 12-kompetisie en die Noordwes-liga vir groot skole gewen het. Hulle het dan ook die geleentheid gehad om op die Senwespark Krieketstadion in die finaal te speel.

Voor vlnr: Carsten Conradie, Damian Charslund, Francois Blom, Franco van Dyk, Ruben Beukman en Wian Landman.

Agter vlnr: Ruan Lotz, Jadrik Lamprecht, Jacques Schutte, Richter van der Merwe, Marko Werkman en Edwin Warren (afrigter)

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal