Twee leerders van Hoƫrskool Florida het die vakansie gewys hulle is reg om eendag vir die Proteas te speel.
Brendon Smith het die vakansie leeus o/19B krieket gespeel, Louise kemp het vir die dogters o/19A gespeel en mnr Eugene Smith was spanbestuurder van die seuns o/19B span
Foto vlnr: Brendon Smith, Louise Kemp en Mnr Eugene Smith