)

Hoërskool Florida  o/14A rugbyspan wen PUK-reeks finaal

Hoërskool Florida van Roodepoort, Gauteng,  se o/14A rugbyspan het die PUK reeks finaal teen Hoërskool Alberton gewen met 50-3.

Florries is baie trots op hierdie bulspan!

Foto bo: Agter v.l.n.r: K du Plooy, N Jantjies, S Boshoff, L Gegezie, R Lamb, M Everts, A Classen en B Bowker

MIddel v.l.n.r: C Paulse (K), R Rhyn, J Jansen Van Vuuren, D labuschangne, Z van der Westhuizen, C Matladi, C Buitendagh, R Hamman en B Sequera

Voor v.l.n.r: M de Vos, D Pretoruis, D Breedt, CJ Feast, J Coetzee, D Swanepoel, T de Hart en L Elhers ( afrigter)

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal