)
Skyfskiet – Hoërskool Florida leerder ontvang Protea Kleure

Skyfskiet. Anya Theart, Graad 12 leerder van Hoërskool Florida, het 20 April aan die SAARA-kampioenskappe (Suid-Afrikaanse Luggeweerfederasie), skyfskiet, deelgeneem. Anya het goud vir o/21-3P ontvang met ʼn volkaart in die…

Gauteng Netbalproewe – Hoërskool Florida

Gauteng Netbalproewe. Twaalf netbalspelers van Hoërskool Florida het deurgedring na die volgende rondte van die Gauteng Netbalproewe. Hierdie prestasie weerspieël hul harde werk, talent en toewyding. Die Gauteng proewe vind…

Hoërskool Florida “Miss Johannesburg 2018”

Shanique Volschenk ‘n gr 10 leerder by Hoërskool Florida het op 24 Junie 2018 aan die “Miss Johannesburg

Hoërskool Florida “JKA-African Cup”

Elri Greyling, leerder van Hoërskool Florida in Roodepoort, het in die vakansie aan die JKA Nasionale-

Hoërskool Florida – JOKFEES

Die Hoërskool Florida bied aan:  JOKFEES 2018.  Vanaf Vrydag 27 Julie – Vrydag 3 Augustus 2018.  Pakket vir

Hoërskool Florida netbal

Hoërskool Florida se netbal-sterre Claudia Aggenbacht en Tarryn Cloete het gedurende die afgelope vakansie

Hoërskool Florida skut presteer in Duitsland 

Caitlin Oelofse, ? graad 11-leerder van Hoërskool Florida het vanaf 22 Junie  tot 28 Junie 2018 in Suhl, Duitsland

Hoërskool Florida rugby

Hoërskool Florida se rugby-sterre Damian Calitz (o/18-Akademiespan), Tino Swanepoel (o/18-Cravenweekspan) en

Hoërskool Florida Ruiters blink uit

Hoërskool Florida se naam word hoog gehou deur, Matthew Mortimer en Chané Slabbert wat aan die SANESA

Hoërskool Florida krieket

Louise Kemp, gr 9 leerder van Hoërskool Florida is opgeneem in die ‘Renegades Cricket Academy” span wat in

Hoërskool Florida Skaak

Baie geluk aan Christi Havenga en Suné Toerien gr 9 leerders van Hoërskool Florida wat aan die Gauteng

Hoërskool Florida leerder presteer in Judo

Ruan Delport ‘n leerder van Hoërskool Florida in Roodepoort het die Wesrand Judo Assosiasie verteenwoordig

Hoërskool Florida se 1ste netbalspan presteer

Eerste netbalspan van Hoërskool Florida het 14de geëndig in Gauteng.  Baie geluk aan die span! 

  Hoërskool Florida hokkie liga en Streekwenners

Die o/16-dogters hokkiespan van Hoërskool Florida is aangewys as die liga- en streekswenners en dring deur na

Hoërskool Florida o/16 netbal presteer

Hoërskool Florida in Roodepoort se o/16-netbalspan eindig 16de in Gauteng tydens die kompetisie wat

Hoërskool Florida seuns presteer in Hokkie

Hoërskool Florida in Roodepoort se o/16-seunshokkie span is as wenners van die  hokkieliga gekroon en dring

Hoërskool Florida ATKV Redenaars semi-finaal

Renandt Swanepoel, Gr 12 Leerder by Hoërskool Florida in Roodepoort, het ? algehele 7de plek in Gauteng-

Hoërskool Florida – Mnr en Mej Florida 2018

Hoërskool Florida het onlangs Mnr en Mej Matriek 2018, asook Mnr en Mej Florida junior 2018 aangewys

Hoërskool Florida  o/14A rugbyspan wen PUK-reeks finaal

Hoërskool Florida van Roodepoort, Gauteng,  se o/14A rugbyspan het die PUK reeks finaal teen Hoërskool

Deelname aan Talent Africa neem haar na Amerika

Hoërskool Florida leerder se deelname aan Talent Africa neem haar na Amerika

Hoërskool Florida leerder presteer by Talent Africa

Katelyn Rose van Hoërskool Florida in Gauteng, het Donderdag 5 April 2018 aan Talent Africa

Florrie dring deur na ATKV Redenaars semi-finaal

Renanat Swanepoel van Hoërskool Florida het deurgedring na die ATKV redenaars semi-finaal.

Florida HS fietsryspan neem deel aan 94.2 “Off the Beat and Track”

Hoërskool Florida se fietsryspan het Saterdag, 21 April 2018 deelgeneem aan die 94.2 “Off the Beat and

Hoërskool Florida skuts

Skuts van Hoërskool Florida vaar uitstekend by Limpopo Interprovinsiale Skyfskiet

Florries doen gemeenskapsdiens by ASSARO

Hoërskool Florida leerders, Caitlin Oelofse, Hein Pieterse, Warren Verster, Johan van Aswegen, Stéfan Bagchus

Florries skitter by die “Talent Africa Nationals.” 

Simoné van Staden het vanaf 2 tot 6 April 2018 Gauteng verteenwoordig by die “Talent Africa Nationals.”  

Hoërskool Florida skuts

Hoërskool Florida skuts neem deel aan SAARA se Oos-Kaap ope

Florries vaar uitstekend by Miss Elite SA

Michelle Moolman het op 24 Maart 2018 die Miss Elite South Africa titel in die 16 tot 18 jaar kategorie gewen. 

Leerders van Hoërskool Florida presteer by SANESA

Matthew Mortimer (links) en Chané Slabbert (regs) van Florries het Sondag, 18 Maart 2018 aan die SANESA

Hoërskool Florida leerders neem deel by Speech Guild

Baie geluk aan die volgende leerders van Florries wat aan die “Speech and Drama College SA’s public speaking

Florries deur na Gauteng netbal

Die volgende dogters van Hoërskool Florida is deur na Gauteng vir Netbal 

Florries neem deel aan Wiskunde Olimpiade

59 Leerders van Hoërskool Florida het aan die eerste rondte van die Wiskunde Olimpiade deelgeneem het op

Hoërskool Florida se skaakspan vaar uitstekend

Baie geluk aan Florries se skaakspan wat La Salle College 11-5 gewen het op 19 Maart 2018.

Hoërskool Florida spog met hul nuwe studente-onderwysers

Hoërskool Florida verwelkom sy nuwe studente-onderwysers

Hoërskool Florida, Gauteng, verwelkom hul nuwe onderwysers

Baie welkom aan die volgende onderwysers wat 2018 by Hoërskool Florida aangesluit het.  Op