Shanique Volschenk ‘n gr 10 leerder by Hoërskool Florida het op 24 Junie 2018 aan die “Miss Johannesburg 2018” kompetisie deelgeneem by Carnival City ouderdom groep 13-15 en die titel “Junior Teen Miss Johannesburg 2018” gewen. Sy het ook 3 sertifikate gekry: “Style award” (vir beste tema drag) “Miss Personality” en “Debutante Achievement” vir die fondse en donasies wat sy ingesamel het om minder bevooregte kinders te help. Baie geluk, Shanique!
Become a SponsorSuid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg
Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…










