)

Gromar seun presteer tydens AVS – Bokkieweek

Die AVS Bokkieweek het plaasgevind by Hans Stydom HoĆ«rskool gedurende die middelste week van die vakansie. Daar was 3000 deelnemers betrokke. 23 Van Gromar leerders was deel van hierdie Bokkieweek. Hierdie is die grootste sportbyeenkoms wat plaasvind in Suid Afrika. Gromar is baie bevoorreg en trots ons eerste seun, Wian Smit, wat gekies is vir die Steenbokspan, die Bokkie o/13A span. Wian gaan gedurende die September-vakansie saam met die span na NamibiĆ« toer. Die Bokkiespan het Saterdag hulle eerste wedstryd met 26 – 17 gewen. Wian het 2 driĆ« gedruk gedurende die wedstryd.

Baie geluk Wian ons by Gromar is baie trots op jou.

MarnĆ© de Jager ā€˜n 0/19 dogter word gekies vir die finale proewe vir die Bokkiespan. Ā Ongelukkig is sy nie gekies nie. Baie geluk aan MarnĆ©. Gromar is en bly nog steeds baie trots op al ons leerders.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – HoĆ«rskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wĆŖreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ā€˜n vasberade leerder van HoĆ«rskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…Ā  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…Ā  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal