CVO Gromar Rugbyspelers in o/17 Bokkiespan
CVO Gromar Skool van Groblersdal, is trots op hul 0/17 rugbyspelers, Emil Bloemhof, Stiaan Genis en Christiaan van Wyk, wat ingesluit is in die Nasionale Bokkiespan: (Toerspan). Christiaan van Wyk…
Gromar Privaatskool maak hul Leiers vir 2019 bekend
Gromar Privaatskool van Groblersdal het onlangs hul leiers vir 2019 aangekondig. Foto bo: vlnr: Jandré Terblanche – Hoofseun, Jalani Bester – Onderhoofmeisie, Dawid Aucamp – Leerlingraad, Tersia-Marie Eksteen – Hoofmeisie en…
Gromar seun presteer tydens AVS – Bokkieweek
Die AVS Bokkieweek het plaasgevind by Hans Stydom Hoërskool gedurende die middelste week van die
CVO Gromar behaal uitstekende matriek-uitslae
CVO Gromar van Groblersdal in Mpumalanga, behaal uitstekende matriek-uitslae.  Die CVO_kandidate
Leerlinge van CVO Gromar, word vereer by BCVO glansgeleentheid
Verlede Vrydag aand, die 12 de Januarie 2017 is 2 leerlinge van CVO Gromar Privaatskool vereer by ‘n
Marné verteenwoordig BCVO met netbal in London
Marné de Jager , ? leerling van CVO Gromar in Groblersdal, is een van BCVO se eerste dogters wat in
CVO Gromar Matriekafskeid – ‘n Spoggeleentheid
CVO Gromar se matriekafskeid 2017 was weereens ‘n spoggeleentheid.  Die matrieks van CVO Gromar,
CVO Gromar, Groblersdal, presteer by die BCVO landswye skaaktoernooi
Die jaarlikse BCVO skaaktoernooi het vanjaar op 15 en 16 September 2017 te Kleinfontein naby Pretoria
Gromar Leerlinge by OTVL Tenniskampioenskappe
Op Saterdag, 9 September 2017 het Gromar se leerlinge in heerlike warm weer gaan deelneem aan die
Gromar Langasems presteer by SA Landloop
Op 15 September 2017 het 27 van CVO Gromar, Groblersdal, se landloop atlete gaan deelneem aan die
CVO Gromar geleë in die hartjie van die Loskopvallei
Gromar is ‘n CVO Privaatskool geleë in die hartjie van die Loskopvallei, waar ons met trots ons kinders opvoed met God se woord as riglyn en ons leuse ten volle…
CVO Gromar in Groblersdal
Ons visie is “Om dinamiese leiers te wees in die Christelike opvoeding en onderrig van ons nageslag,












