)

CVO Gromar, Groblersdal, presteer by die BCVO landswye skaaktoernooi

Die jaarlikse BCVO skaaktoernooi het vanjaar op 15 en 16 September 2017 te Kleinfontein naby Pretoria plaasgevind. Deelnemers het in span verband, sowel as individueel deelgeneem. In 2017 is daar vanaf  0/9 van elektroniese horlosies gebruik gemaak en  die spelers het  uitmuntende skaak gespeel.

Gromar is verteenwoordig deur  26 spelers. Die uitblinkers was egter Pieter-Willem Moller, wat met die goue-medalje  in die 0/15 afdeling  veower het, sowel as Patrys Burger  wat  met die brons-medalje in die 0/13 afdeling, weggestap het.  Oos-Tvl se 0/11 span was die spanwenners in die hul afdeling en Isma Mallo van Gromar was deel  van die wenspan.

Baie geluk aan elke leerling van Gromar wat Oos-Tvl  verteenwoordig het.  In die besonder  die medaljewenners verdien eervolle vermelding.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal