)

Gromar Leerlinge by OTVL Tenniskampioenskappe

Op Saterdag, 9 September 2017 het Gromar se leerlinge in heerlike warm weer gaan deelneem aan die OTvl Tenniskampioenskappe te Middelburg.  Gromar se tennisspelers het besonder goed gevaar en die volgende leerlinge het deurgedring na die Oos-Transvaal span wat gaan deelneem aan die Nasionale Kampioenskappe wat op 13 en 14 Oktober sal plaasvind te Gauteng:

Die uitslae was soos volg:

0/10 Seuns

Michiel Genis (1ste)

0/12 Dogters

Miamien van der Ryst (2de)

Maria Pretorius (3de)

Linde van der Merwe (4de)

0/12 Seuns

Wian Smit (1ste)

Barend Botha (3de)

0/14 Seuns

Derik van der Ryst (1ste)

Dawid Pretorius (2de)

Charl Vosloo (3de)

0/16 Seuns

Jandré Terblanché (1ste)

Lean Vosloo (2de)

Ebert van der Ryst  (3de)

Johan Bester (4de)

0/19 Seuns

Christiaan van der Walt (1ste)

WT Stoltz (2de)

Jacques Vosloo (3de)

Stephan Davel (4de)

Baie sterkte aan hierdie spelers vir die voorbereiding vir die Nasionale Kampioenskappe.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal