Gromar Privaatskool van Groblersdal het onlangs hul leiers vir 2019 aangekondig.
Foto bo: vlnr: Jandré Terblanche – Hoofseun, Jalani Bester – Onderhoofmeisie, Dawid Aucamp – Leerlingraad, Tersia-Marie Eksteen – Hoofmeisie en WJ Kruger – Onderhoofseun.
Die Learskool Leiers vir 2019 is soos volg op foto links na regs:
Miamien van der Ryst – Verteenwoordigende Leerlingraad
Clara Barnard – Verteenwoordigende Leerlingraad
Schalk van Rooyen – Verteenwoordigende Leerlingraad
Flippie Nieman – Verteenwoordigende Leerlingraad