Hoërskool De Aar het onlangs hul Seniorraad vir 2019 voorgestel.
Voor vlnr: Surina le Roux onder-hoofdogter, Daniël du Toit – hoofseun, Enchanté du Preez- hoofdogter en Samukele Masuku -onder-hoofseun.
Agter vlnr: Thandokazi Ntozini, Elmé Venter, Bernard Venter, Christie Venter, Caydall Lourens, Mauritz Erasmus, Mari Pretorius en Babalwa Mdebuka