)

Leerlinge van CVO Gromar, word vereer by BCVO glansgeleentheid

Verlede Vrydag aand, die 12 de Januarie 2017 is 2 leerlinge van CVO Gromar Privaatskool vereer by ‘n Glansgeleenthied  waar al die toppresteerders van al die CVO skole vereer is.

Al die leerlinge wat opgedaag het was formeel aangetrek en het dit ‘n onvergeetlike prentjie gevorm.

Lida Pretorius

Lidia Pretorius wat 3 onderskeidings behaal het, het 2 trofees ontvang. Sy het die beste punte behaal in Rekenaartegnologie en Geografie.

Marne de Jager

Marne de Jager, Gromar se hoofmeisie van 2018 is ook aangewys as die beste hoërskool sportdogter van al die CVO skole. Marne het ook die afgelope vakansie saam met die Bokkie netbalspan in Engeland gaan toer . Hulle 0/17 span wen dan ook 5 van die 6 wedstryde.

Baie geluk aan hierdie 2 dogters van CVO Gromar. Ons is baie trots op julle.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal