)

CVO Gromar Matriekafskeid – ‘n Spoggeleentheid

CVO Gromar se matriekafskeid 2017 was weereens ‘n spoggeleentheid.  Die matrieks van CVO Gromar, Groblersdal, en hul metgeselle het vanaf 16:00 aan die gebruiklike modeparade, wat by die skool self gehou word, deelgeneem en kon almal sien hoe prentjiemooi elkeen van hulle was.

Hulle is ontvang vir die spoggeleentheid deur die Graad 11 leerlinge by Marble Hall Gholfklub vanaf 18:00.

Die tema was “Parys” en die saal is baie swierrig versier.  Die kos was voorwaar uit die boonste rakke.  Die matrieks het tot laat saam gekuier, gedans en hul skoolloopbaan op luisteryke wyse afgesluit. Baie dankie vir die Gr. 11 wat baie hard gewerk het en baie moeite gedoen het vir die matrieks.

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal