Elri Greyling, leerder van Hoërskool Florida in Roodepoort, het in die vakansie aan die JKA Nasionale-kampioenskappe deelgeneem en gekwalifiseer om Suid-Afrika tydens die “JKA-African Cup” wat op 1 September 2018 te Ellis Park Stadion plaasvind te verteenwoordig. Baie geluk en sterkte met jou voorbereiding!
Become a SponsorSuid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg
Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…










