Hoërskool Florida se naam word hoog gehou deur, Matthew Mortimer en Chané Slabbert wat aan die SANESA Wes-Gauteng Interskole ruiterskompetisie deelgeneem het. Matthew dring deur na die Gauteng finaal. Baie geluk! Florries is trots op julle.
Become a SponsorSuid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg
Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…










