Hoërskool Florida se rugby-sterre Damian Calitz (o/18-Akademiespan), Tino Swanepoel (o/18-Cravenweekspan) en Levandre Horne (o/16-Akademiespan) het gedurende die vakansie aan die verskeie reekse deelgeneem. Julle het Florries se naam hoog gehou!
Become a SponsorSuid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg
Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…










