)

Hoërskool Florida se skaakspan vaar uitstekend

Baie geluk aan Florries se skaakspan wat La Salle College 11-5 gewen het op 19 Maart 2018.

Op 23 Maart 2018 het die skaakspan aan die Roodepoort individuele kampioenskappe deelgeneem.  Christie Havenga het derde gekom in die meisies o/15-groep.

Jesse Britz, Christie Havenga (links op foto), Suné Toerien (regs op foto) en C-Moné Nortje het deurgedring na die D12-kampioenskappe wat op 5 Mei 2018 by Maragon plaasvind.  Baie geluk! Florries is baie trots op hul skaakspelers!

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal