Baie geluk aan Christi Havenga en Suné Toerien gr 9 leerders van Hoërskool Florida wat aan die Gauteng skaakkampioenskappe deelgeneem het op 26 Mei 2018. Christi eindig agtste en Suné 31ste uit 89 dogters wat in die meisies o/15-afdeling deelgeneem het. Baie geluk!
Become a SponsorSuid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg
Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…










