)

Florida HS fietsryspan neem deel aan 94.2 “Off the Beat and Track”

Hoërskool Florida se fietsryspan het Saterdag, 21 April 2018 deelgeneem aan die 94.2 “Off the Beat and Track” in Irene.  Dit het sommer baie goed gegaan met elkeen wat deelgeneem het.

Spesiale dank aan al die ouers wat die wedren saam met ons geniet het!

Baie geluk aan Nathan Botha, Ruan Greeff en Heinrich Broodryk wat aan die “Delta Dash” se 6 ure uithou wedren deelgeneem het en algehele wenners in hulle ouderdomsgroep is.

Die volgende wedren is op 5 Mei 2018 by die “Nissan Trail Seekers” te Buffelsdrift.

Op die foto bo:

v.l.n.r.  Ruan Greeff en  Heinrich Broodryk

Voor:  Nathan Botha

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal