)

1ste Hokkiespan van Ligbron Akademie vs Highveld Park

Die Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo se eerste seuns hokkiespan het op Donderdag, 19 April 2018, in hul tweede ligawedstryd teen Highveld Park van Secunda te staan gekom. Die wedstryd het op die Liggies se Astro Hokkiebaan plaasgevind. Dit was ‘n baie spannende wedstryd met beide spanne wat teen halftyd steeds geen doele aangeteken het nie. Tydens die tweede helfte het albei spanne daarin geslaag om een doel aan te teken en het die naelbytwedstryd, op 1 doel elk geëndig. Die eerstespan, o/14A en o/16A seuns hokkiespanne sal op Dinsdag, 24 April 2018 tuis teen Hoërskool Secunda te staan kom, terwyl die o/16B-span tuis teen Hoërskool Oosterland sal speel.

Foto bo: Janu Prinsloo

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal