Baie welkom aan die volgende onderwysers wat 2018 by Hoërskool Florida aangesluit het. Op die foto bo:
Van links na regs: Nicolene Deysel – Wiskunde Gr 8 en 9, Marco Fick – Wiskunde Gr9 en Mandi Janse Van Rensburg – Wiskunde Gr 8 en 9.
Become a Sponsor









