Michelle Moolman het op 24 Maart 2018 die Miss Elite South Africa titel in die 16 tot 18 jaar kategorie gewen. Danelle Delport het in die Top 5 finaliste geëindig! Baie geluk aan hierdie twee Florries!
Become a SponsorSuid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg
Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…










