)

Hoërskool Punt leerder neem deel aan SA Swemkampioenskappe

Baie geluk aan Izaan Hough, van Hoërskool Punt in Mosselbaai, wat tydens die vakansie aan die SA Swemkampioenskappe deelgeneem het.

Tydens hierdie byeenkoms behaal sy ‘n 6de plek in die 50m borsslag en ‘n 10de plek in die 50m vryslag. Dit is uitstekende resultate aangesien daar ‘n baie groot aantal deelnemers van regoor die land deelgeneem het..

Izaan kwalifiseer nou vir die SA Jeug Swemkampioenskappe wat in Port Elizabeth sal plaasvind.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal