)

Florries skuts neem deel aan die SATRA .22 kompetisie

Hoërskool Florida skuts, Caitlin Oelofse (agter), Christiaan Bredenkamp en Nadine Nel het vanaf 1 tot 6 April 2018 aan die SATRA .22 SA-Kampioenskappe te Bloemfontein deelgeneem.  Caitlin het in die B-klas deelgeneem en verower ‘n goud en brons medalje.  Nadine en Christiaan neem in die D-klas deel, waar Christiaan een goud, twee silwer en twee brons medaljes verower en Nadine vier goud, drie silwer en een brons medalje verower.   Na afloop van die vyf dae se skiet, kwalifiseer Caitlin en Nadine in die damesklas om aan die “Randall” wedstryd deel te neem wat op 50- en 100-treë geskiet is.  Hier het hulle saam met SA topskut, Esmari van Reenen deelgeneem!

Caitlin, Christiaan en Nadine word gekies om Suid-Afrika in Augustus 2018 in Londen by die “British Junior International” .22 kompetisie te gaan verteenwoordig.  Baie geluk aan hierdie skuts van Florries!

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal