Matthew Mortimer (links) en Chané Slabbert (regs) van Florries het Sondag, 18 Maart 2018 aan die SANESA Interskole Ruiterskompetisie deelgeneem. Chané het aan die 70cm A2 en 70cm kompetisie rondtes deelgeneem. Matthew het aan die 60cm A2 rondte deelgeneem en ‘n tweede plek behaal in ‘n tyd van 62,3 sekondes. Baie geluk!