Simoné van Staden het vanaf 2 tot 6 April 2018 Gauteng verteenwoordig by die “Talent Africa Nationals.” Simoné behaal twee silwer medaljes vir Prosa en Poësie, asook ? brons medalje vir modernedans. Zanè Bekker het in die katogorie Open (15-17) ouderdom ‘n silver medalje verower. Florries is baie trots op hierdie twee talentvolle leerders!
Become a SponsorSuid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg
Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…










