)
Talent Africa Nationals – Hoërskool Langenhoven leerder presteer

Talent Africa Nationals. Hoërskool Langenhoven, Riversdal, Graad 8 leerder Tiffany Cordier, het gedurende September en Oktober aan twee kompetisies deelgeneem en pragtig presteer: IAAASA Sy verwerf drie silwertoekennings: TALENT AFRICA…

Talent Africa Nationals – Pieter Breedt van Naudeville skitter

Talent Africa Nationals. Pieter Breedt is ‘n leerder van Primêre Skool Naudeville in Welkom. Hy het gedurende die afgelope vakansie aan Talent Africa Nationals deelgeneem. Pieter het twee 2 silwer…

Florries skitter by die “Talent Africa Nationals.” 

Simoné van Staden het vanaf 2 tot 6 April 2018 Gauteng verteenwoordig by die “Talent Africa Nationals.”