)

Florries doen gemeenskapsdiens by ASSARO

Hoërskool Florida leerders, Caitlin Oelofse, Hein Pieterse, Warren Verster, Johan van Aswegen, Stéfan Bagchus en  Lourens du Plessis, het Vrydag, 30 Maart 2018 gemeenskapsdiens gaan doen by ASSARO ((Australian Shepherd South Africa Rescue Organisation) in Rustenburg.  Hulle het selfs gewerk met van die honde wat blind en doof is.  Die honde is almal gevat vir ’n swem, waar van dié geesdriftiges saam in die vuil modder water geswem het.  Hulle het met die honde gespeel, “hound sleepers” aanmekaar gesit en vyftien honde gebad en geborsel.  Hulle het natuurlik gesorg vir donasies van matte, “novilon”, hondekos, balle en hoewe waaraan die honde kon smul!  Florries is trots op julle!

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal