Eerste netbalspan van Hoërskool Florida het 14de geëndig in Gauteng. Baie geluk aan die span!
Foto bo: Agter (vlnr): Charlize Campbell, Andiswa Dlamini, Danielle Beneke, Claudia Aggenbacht en Kirsten Schönken.
Voor (vlnr): Chanel van Wyngaardt, Nicole Barry, Rionè Pelser en Terynne Cloete.