Die volgende dogters van Hoërskool Florida is deur na Gauteng vir Netbal
Foto bo: o/14: Raquel Njela.
Die o/17 spelers is Kirsten Schonken, Nicole Barry, Rioné Pelser, Danielle Beneke, Charlize Campbellen Claudia Aggenbacht
Ander speler in die foto’s onder is:
o/15: Tiffany Grootboom, Kristi Lambrecht, Xanthé Erasmus, o/16: Megan-Leigh Botha, o/18: Andiswa Dlamini en Tarryne Cloete












