Hoërskool Florida verwelkom sy nuwe studente-onderwysers
Foto bo:
Agter VLNR – Linda Terblanche (Tegnologie), Renate Venter (Afrikaans) en Monique Otto (Engels).
Voor VLNR – Ivan Meyer (Afrikaans), Wayne Pearson, (Siviele Tegnologie en IGO), JP Gonsalves (Siviele Tegnologie en IGO)