Hoërskool Florida in Roodepoort se o/16-netbalspan eindig 16de in Gauteng tydens die kompetisie wat plaasgevind het gedurende die afgelope vakansie.
Foto bo: Agter (vlnr): Sunelda Botha, Shanique Volschenk (kaptein), Casandra Otto, Jone Kies en Keagan Olivier.
Voor (vlnr): Megan-Leigh Botha, Kaylin Coetzee, Cayla Delport, Karli Pretorius en Kiara Lombard (onder kaptein).