Hoërskool Florida se netbal-sterre Claudia Aggenbacht en Tarryn Cloete het gedurende die afgelope vakansie aan die SA-Netbal kampioenskappe deelgeneem en eindig onder die top 35 spelers in die land! Baie geluk.
Become a SponsorSuid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg
Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…










