Gauteng Netbalproewe. Twaalf netbalspelers van Hoërskool Florida het deurgedring na die volgende rondte van die Gauteng Netbalproewe. Hierdie prestasie weerspieël hul harde werk, talent en toewyding.
Die Gauteng proewe vind plaas by Hoërskool Florida: 1 April: o.12; 2 April: o.14, o.15, 0.16, o.17 en o.18
Die spelers is:
Netbal 0.18
- Zanel
- Megan
- Abygail
Netbal 0.17
- Anja
- Nadine
- Kyndra
- Dunae
- Kiara
- San-Marie
Netbal 0.16
- Wilma
Netbal 0.15
- Mieke
Netbal 0.14
- Demi
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://florriesdemo.gsddemo.co.za/
Foto’s verskaf