)

Sporttoernooie/byeenkomste – Hoër Meisieskool Oranje

Sporttoernooie/byeenkomste. Om te sê “lekker vakansie hou” is vir sommige leerders en onderwysers net ’n vae gedagte – party leerders van Oranje gaan in die volgende 2 weke by soveel as vier sporttoernooie/byeenkomste betrokke wees.

Dat OMS baie geleenthede vir leerders skep, is nie altemit nie. Só lyk Hoër Meisieskool Oranje se vakansieprogram van Sporttoernooie/byeenkomste (en die eerste week van die tweede kwartaal):

  • Menlopark-netbaltoernooi (Pretoria) | o.14A, o.15A, o.16A, o.17A, o.19B, o.19A
  • St. Mary’s Kloof-hokkietoernooi (Durban) | o.16A
  • Vlak 3-swemkampioenskap (Bloemfontein)
  • ASA-atletiekkampioenskap (Pretoria)
  • Nasionale Junior-tenniskampioenskap (Bloemfontein)
  • Kunstoer (Europa) – 44 leerders, 4 personeellede vir 12 dae
  • St. John’s-hokkietoernooi (Pietermaritzburg) | o.14A
  • Fairweather-hokkietoernooi (Pietermaritzburg) | o.16 B, o.18B
  • La Rochelle-netbaltoernooi (Paarl) | o.18A
  • Nasionale tweekamp-kampioenskap (Bloemfontein)
  • TSA Super 8-tennistoernooi (Bloemfontein)
  • Elsie Coetzer-hokkietoernooi (Bloemfontein) | o.14B, o.16C, o.18C
  • Nasionale skoleatletiek-kampioenskap (Paarl)
  • St. Mary’s-hokkietoernooi (Johannesburg) | o.18A

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://oranjemeisies.co.za

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal