)
St John’s Hokkietoernooi – Hoër Meisieskool Oranje

St John’s Hokkietoernooi – Hoër Meisieskool Oranje se o.14A span was weer koninginne van die St John’s Hokkietoernooi. Die o.14A hokkiespan het St John’s hokkietoernooi in Pietermaritzburg vir die tweede…

Hokkietoernooi wenners – Hoër Meisieskool Oranje

Hokkietoernooi wenners – Hoër Meisieskool Oranje se o.18B-hokkiespan het as die Union High se Hokkietoernooi wenners geseëvier. Dit het plaasgevind in Graaff Reinet. Daar was agtien spanne wat aan die…

St John’s Hokkietoernooi – Sekondêre Meisieskool Oranje wenners

St John’s Hokkietoernooi. Sekondêre Meisieskool Oranje se o.14A hokkkiespan het gister, 24 Maart, die St John’s Hokkietoernooi oorheers. Oranje se o.16’s het tweede geëindig na ‘n naelbyt finaal. Die St.…

Sporttoernooie/byeenkomste – Hoër Meisieskool Oranje

Sporttoernooie/byeenkomste. Om te sê “lekker vakansie hou” is vir sommige leerders en onderwysers net ’n vae gedagte – party leerders van Oranje gaan in die volgende 2 weke by soveel…