)

St John’s Hokkietoernooi – Sekondêre Meisieskool Oranje wenners

St John’s Hokkietoernooi. Sekondêre Meisieskool Oranje se o.14A hokkkiespan het gister, 24 Maart, die St John’s Hokkietoernooi oorheers. Oranje se o.16’s het tweede geëindig na ‘n naelbyt finaal. Die St. John’s hokkietoernooi het in Pietermaritzburg plaasgevind.

Oranje se o.14A span het met ‘n totaal van 33 doele teenoor 3 doele in sewe wedstryde gewen!

Speler-prestasies:

  • Estelle Marx is die voorspeler van die toernooi en voorste doelskieter. Sy het 11 doele geskiet.
  • Carmen van Wyk is die toernooi se beste middeveldspeler.

Uitslae:

  • Oranje wen 6-1 teen Lady of Fatima
  • Wen 2-0 teen Hoërskool Garsfontein
  • Wen 9-0 teen Hoërskool Pietermaritzburg
  • Wen 4-1 teen St. Anne’s
  • Wen 9-0 teen Affies
  • Wen 2-0 teen St. Mary’s Kloof (halfeind)
  • Wen 1-0 in uitskietstryd (1-1) teen St. John’s (eindstryd)

Die o.16A’s se enigste nederlaag in die St. Mary’s Kloof-toernooi in Durban was in die eindstryd teen Menlopark in ’n uitskietstryd.

Uitslae:

  • Oranje wen 6-0 teen Pietermaritzburg
  • Wen 2-0 teen Wykeham
  • Wen 4-0 teen Durban Girls’ High
  • Gelykop 1-1 teen Affies
  • Gelykop 2-2 teen Danville
  • Wen 2-0 teen St. John’s (kwarteind)
  • Wen 5-1 teen Eldoraigne (halfeind)
  • Verloor 0-2 in uitskietstryd (0-0) teen Menlopark (eindstryd)
Foto: Carmen van Wyk en Estelle Marx

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://oranjemeisies.co.za

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal