)

ASA Nasionale byeenkoms – Sekondêre Meisieskool Oranje

ASA Nasionale byeenkoms. Vyf Oranjeniete het die afgelope naweek medaljes gewen by die ASA Nasionale byeenkoms in Pretoria.Twee leerders en drie oud-leerders was onder die medaljewenners op Atletiek Suid-Afrika se nasionale o.16-, o.18-, o.20- en o.23-byeenkoms in Pretoria.

  • Rumé Burger (gr. 10) was 2de in die 100m vir o.18’s in ’n tyd van 11.85.
  • Diné le Roux (gr. 11) was 3de in die 100 m-hekkies vir o.18’s (13.78).
  • Johani van Tonder (matriek 2022) het die driesprong vir o.23’s met ’n sprong van 12.39 m gewen.
  • Roline Louw (matriek 2023) was 2de in die 100 m-hekkies vir o.20’s. Haar tyd (14.07) laat haar vir die o.20-Wêreldkampioenskap kwalifiseer.
  • Charné Wansbury (matriek 2023) het 3de in die 100 m vir o.20’s geëindig. Haar tyd (11.71) laat haar vir die o.20-Wêreldkampioenskap kwalifiseer.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://oranjemeisies.co.za

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal