Hoërskool Florida leerder se deelname aan Talent Africa neem haar na Amerika
Luanne Steyn van Hoërskool Florida in Gauteng, het aan “Talent Africa” deelgeneem in die dans kategorie en word gekies om Suid-Afrika later vanjaar in Amerika te gaan verteenwoordig.
Baie geluk, Luanne! Florries is trots op jou!
Become a Sponsor









