)

Hoërskool Florida gimnas gekies vir SA Gymnastics Federation span

Hanú Kilian, Gr 9 leerder van Hoërskool Florida, is vir die South African Gymnastics Federation span gekies en het die 3de November aan die Region 5 Mans Artistiese Gimnastiek kompetisie deelgeneem by Matsport in Pretoria.

Hierdie kompetisie gee gimnaste van Angola, Mosambiek, Namibie, Suid Afrika, Eswatini en Zimbabwe die geleentheid om vir hul land deel te neem.

Hanú het 3 goud en 2 silwer apparaat-medaljes verower en het by die kompetisie in die Junior afdeling algeheel Goud gewen.

Fantasties, Hanú!

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal